Login/Register
TuisbladBessingerFotosGenealogiePetzerSkakels

Grafstene

Foto Databasis van grafte en grafstene vir Familie navorsing



Bester France Johannes  gebore 5 Oktober 1905 te Olivendraai en oorlede 11 November 1960 te Lichtenburg- ouderdom 55.



Scheepers Jacobus Johannes  gebore 17 November 1919 Cathcart en oorlede 7 Junie 1959 Pretoria ouderdom 39.



Petzer Elsie Johanna  gebore Bessinger op 8 April 1904 Umtata oorlede 20 Augustus 1987 in Pretoria, ouderdom 83.



Petzer Andries Francois  gebore 12 Januarie 1899 te Komgha en oorlede 27 Januarie 1983 in Pretoria.


Scheepers Daniël Jacobus gebore



Bessinger Louis Christiaan gebore en Martha Susanna gebore Möller   (Van foutief op graf)



Schoultz Barend Wilhelm  gebore 11 Mei 1900, Holkrans, Wolwehoek oorlede 22 September 1974 Pretoria



Blom Johanna Elizabeth gebore Fourie voorheen Bester. Gebore 24 Desember 1907 en oorlede 5 Augustus 1985.



Schoultz Petronella Helena  gebore Bessinger op 16 April en oorlede 11 Des 1965 te Pretoria op[ ouderdom 63. Van foutief gespel op graf.



Radgard Martha Maria (Meisie) gebore Oosthuizen voorheen Bester


Nieuwoudt Jan en Bester Frederika Johanna 



Bester Fredrik Antonie  gebore 13 desember 1942 en oorlede 27 desember 1981 te Lichtenburg ouderdom 39.



Bester Barend Jacobus  gebore 22 Desember 1925 en oorlede 1 Desember 1979 te Lichtenburg ouderdom 53.



Scheepers Gert Petrus Johannes


TuisbladBessingerFotosGenealogiePetzerBessingerFotosGenealogiePetzerSkakels
Alle inhoud is opgedateur en versamel deur Yvonne Nieuwoudt. Web blad ©2017 Yvonne Nieuwoudt
Web blad ontwerp en gehuisves deur Martin Nieuwoudt by Nieuw Solutions, LLC